Aanwysings na Hlalanathi Drakensberg Resort
Aanwysings
DURBAN NA HLALANATHI
Volg die N3 verby Estcourt.
6km na die Estcourt Ultra City, draai links op die R74.
Reis deur Winterton en Bergville.
29km verby Bergville, aan die voet van die Oliviershoekpas,
draai links na die Noordelike Drakensberge.
Hlalanathi word van hier af aangedui.
270km DBN na Hlalanathi
JOHANNESBURG NA HLALANATHI
Let wel: Die herseƫlwerk van die R74 naby Sterkfonteindam is voltooi.
Volg die N3 na Harrismith.
Draai na Bethlehem op die N5.
Reis 4km, en draai links op die R712 na Qwa-Qwa.
Na 8km draai weer links, op die R74 na Bergville.
Reis af met die Oliviershoekpas, en soos die pas gelyk word,
draai regs na die Noordelike Drakensberge.
Hlalanathi word van hier af aangedui.
350km JHB na Hlalanathi