Holiday Stays

Aanwysings na Hluhluwe Bush Camp

Aanwysings

Vanaf Durban:
* Volg die N2 in die rigting van Stanger/Kwadakuza, Empangeni, Mongolia.
* Neem die afrit R22 Sodwana Bay/Hluhluwe.
* In Hluhluwe, gaan reguit by die eerste 3 verkeersirkels, by die 4de verkeersirkel gaan links in die rigting van Sodwana Bay. Volg hierdie pad vir 1,5 km en gaan regs oor die spoorlyne volg die R22 na Sodwana Bay vir nog 10 km totdat jy die borde False Bay Resorts, Falaza sien, gaan hier regs, volg hierdie pad vir 2,5 km en gaan links in die rigting van privaatskool en bord Hluhluwe Bush Camp. Na die privaatskool gaan regs die grondpad in vir 1 km en by die ingang van Flamboaynt Lodge gaan jy links na Hluhluwe Bush Camp 300 M Jy sien Hluhluwe Bush camp regs.

Vanaf Sodwana Bay:
* Volg die R22 in die rigting
* 15 km voor Hluhluwe is daar ’n bord Kuleni, na een kilometer is daar ’n grondpad na links (teenoor Badenborst Pineapple Farm).
* Volg hierdie grondpad vir 4 km en gaan links by bord Hluhluwe Bush Camp ry vir 1 km en by die ingang van Flamboyant Lodge gaan jy links na Hluhluwe Bush Camp 300 M Jy sien Hluhluwe Bush camp regs.

Adres

Hluhluwe, KwaZulu-Natal

Hluhluwe

GPS: -27.9524, 32.3529

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Hluhluwe Bush Camp

Kaart