Aanwysings na House of 2 Oceans
Aanwysings
Volg die N2 na Somerset-West. Ry reguit deur, oor die Sir Lowry's Pass, verby Botriver tot by Caledon. Draai regs by die tweede ingang na Caledon en volg die R316 na Bredasdorp via Napier. Ry reguit deur Napier. In Bredasdorp ry verby Checkers, Kentucky tot by die vierwegstop by die polisiestasie. Draai regs en volg die R319 deur Struisbaai, in Agulhas in. Ry verby Spookdraai, en volg die pad tot dit ’n redelik skerp bocht na links om die baai maak. Draai regs in Cooperstraat en die eerste straat links is Crescentstraat. Eerste gebou aan jou linkerkant.
Adres
15 Crescent Street
Agulhas
7287
Agulhas, L'agulhas
GPS: -34.82476, 20.01417
Maak oop in Google Maps →