Aanwysings na intimité
Aanwysings
Ryaanwysings vanaf Montagu:
1. Vanaf die R62, draai links by Cross street in die rigting van Touwsrivier.
2. By die kruising, draai regs by Bath street op die R318 in die rigting van Touwsrivier.
3. Gaan voort op die R318 vir ongeveer 10km, by die bord Pietersfontein draai regs op die grondpad.
4. Gaan voort vir 5 km, by die bord Intimité draai regs by die klein bushalte met ’n groen dak.
5. Gaan voort vir nog 5 km, hou links by Patatsfontein boerdery. Na ongeveer 500m sal jou bestemming duidelik sigbaar wees aan jou linkerkant by die groot hek met die bord Intimité. Daar is ’n sleutelbord op die muur aan die linkerkant om jou pinkode in te voer.
NB: Daar is ’n steil grondpad wat op na die tent lei. Na die tweede draai, verhoog jou spoed om genoeg vaart te hê om die heuwel te klim.

Adres
Patatsfontein No 62
Portion 8
Montagu
6720
Montagu
GPS: -33.64841, 20.04996
Maak oop in Google Maps →