Aanwysings na Just B Guesthouse
Aanwysings
M14 (van Olifantshoek) ry reguit na die CDB, by die tweede 4-rigtingstop draai regs en dadelik regs in Jan de Klerk in na High School Duineveld, by die derde straat draai regs (Grey Church) in fourth avenue en die eerste straat links in Strydom street. By nommer 14 (swart muur) aan jou linkerkant is Just B Guesthouse. Skakel 060 525 8390 of lui die klokkie by die hek vir resepsie.
M14 (van Groblershoop of Keimoes) ry reguit deur die CDB in Schroder street (Main Street) na die Police Station, by die eerste 4-rigtingstop draai links en dadelik regs in Jan de Klerk in na High School Duineveld, by die derde straat draai regs (Grey Church) in fourth avenue en links in Strydom street. By nommer 14 (swart muur) aan jou linkerkant is Just B Guesthouse. Lui die klokkie by die hek vir resepsie.

Adres
12 Strydom street
Oosterville
Upington
8801
Upington
GPS: -28.43951, 21.26187
Maak oop in Google Maps →