Holiday Stays

Aanwysings na Keret Accommodation

Aanwysings

Aanwysings vanaf Lughawe - Ongeveer 15 minute se ry
Neem Borcherds Quarry Road en draai regs by die verkeerslig by Modderdam Road. Draai links in De la Rey Street in.
Kruis oor Voortrekker Main Road
Ry op Tierberg Street. Gaan reguit voort
Draai regs by Uys Krige Drive
Links in Nieshout Street in.
By die T-aansluiting, draai links in Mahogany Crescent in

Vanaf die N1 na Kaapstad
Verlaat die N1 by Afrit NO 20 (Jip De Jager/Welgemoed)
Draai regs by die afrit in Jip De Jager in
Draai links by die verkeerslig by Uys Krige
Draai regs by Maroel Street
Draai links by Mahogany No 29

Keret Accommodation lĂȘ aangrensend aan die Tygerberg Natuurreservaat.

Adres

Northern Suburbs, Cape Town, Western Cape

Harare North, Parow

GPS: -33.8851, 18.6005

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Keret Accommodation

Kaart