Aanwysings na Kleingeluk
Aanwysings
Volg die N12 van Oudtshoorn na De Rust en draai regs op die Willowmore-pad (R341). As u deur Meiringspoort kom, draai links op die Willowmore-pad. Ná 20km draai regs by die plaas Kleingeluk Guest Farm. Ná +/-5km op die grondpad is die ontvangs aan u linkerkant. Aanwysings vanaf Uniondale of Willowmore is op aanvraag beskikbaar.
Adres
Kleingeluk Farm
De Rust
oudtshoorn
6651
De Rust, Klaarstroom
GPS: -33.55724, 22.69692
Maak oop in Google Maps →