Aanwysings na Laguna Grove
Aanwysings
Kom van Port Elizabeth se kant af:
Kom op die N2, soos jy Knysna binnekom, tel 4 robotte af, by die vierde robot terwyl jy op die hoofpad is, draai links - in Grey-straat in. Gaan heeltemal af (jy sal verby 'n paar 4-rigtingstops ry - gaan reguit oor hulle) Totdat jy by die volgende robot kom.
Jy sal die Waterfront sien oorkant die robot - gaan reguit oor, en draai regs, sodat die Waterfront en die Protea hotel aan jou linkerkant is. Hou 'n bietjie aan en dan sal jy ons sien, ons het houtskoolkleurige dakke en wit mure.
Kom van George se kant af:
Kom op die N2, soos jy Knysna binnekom, by die derde robot wat jy kry, draai regs. Draai dan in die heel eerste pad na jou regs, oor die treinspore, die pad draai na links, volg net, verby die Angling Club en dan die Featherbed company aan jou regterkant.
Jy sal eers by die UITGANG-hek verbygaan, gaan verby dit totdat jy by die ingangshek kom - nader aan die Waterfront.
GPS-koördinate: Lengtegraad 34,039673 Breedtegraad 23,041877

Adres
Knysna Waterfront, Knysna, Western Cape, South Africa
Knysna
GPS: -34.0397, 23.0417
Maak oop in Google Maps →