Aanwysings na Le Petit Chateau
Aanwysings
Vanaf die Lughawe neem die pad na die N2.
Net verby die BP-garage gaan onder die brug deur en neem die linkerdraai na Bellville/Modderdam Road, wat om na links gaan en bo-op die brug uitkom - dit is Borcherds Quarry Rd.
Gaan voort tot by die 2de robot en draai regs in Modderdam Rd. (woonstelblokke voor jou).
By die 2de robot draai links in DE LA REY Rd.
Ry aan oor Francie Van Zyl Road, oor die brug oor die spoorlyn, oor Voortrekker Road en oor nog 'n brug oor 'n spoorlyn.
By die volgende robot draai regs in Frans Conradie Drive en ry aan oor Mike Pienaar Boulevard tot by Durban Rd. (6de robot).
Draai links in Durban Road en ry aan tot in Durbanville.
Soos jy die bult afkom in Durbanville, kruis die robot (Kerk St.), en kruis nog 2 robots totdat jy by 'n sirkel kom. Gaan om die sirkel en reguit oor. (Durbanville High school sal op jou Links by die sirkel wees).
Draai in die allereerste pad na regs, wat Plataan Street is.
Gaan reguit af met hierdie pad, en oor die Stopstraat. Gaan 'n bietjie verder, Le Petit Chateau is aan die regterkant oorkant die oop veld. Dit is 'n dubbelverdiepinghuis.

Adres
4 hours drive away from Cape Town If you would like to
Durbanville
GPS: -33.8219, 18.6472
Maak oop in Google Maps →