Holiday Stays

Leeurivier-onder-die-Hoogte

Selfsorg Swellendam · Western Cape
Natural landscape
Natural landscape
Mountain view
Mountain view
Mountain view
Mountain view
River view
Facade or entrance
Garden
Room 1 — Bed
Room 1 — Bed
Room 1 — Seating area
Room 1 — Bathroom
Room 1 — Bathroom
Room 1 — Seating area
Room 1 — Seating area
Room 1 — Kitchenette
Room 1 — Kitchenette
Room 1 — Kitchenette
Room 1 — Balcony/Terrace

Oor

Die Hoenderhok en Die Plaashuisie is op 'n plaas 12 km (slegs 1.5km gruispad) van Swellendam en 15 minute se ry ver. Die ou geboue is uit die 1800's en gerestoureer tot selfsorgkothuise.

Akkommodasie

Die Hoenderhok en Die Plaashuisie is op 'n plaas 12 km (slegs 1.5km gruispad) van Swellendam en 15 minute se ry ver. Die ou geboue is uit die 1800's en gerestoureer tot selfsorgkothuise.

Fasiliteite

24-uur-ontvangstoonbank, Kroeg / Sitkamer, Kinderspeelarea, Courtesy-motor, Besigheidsentrum, Konferensiefasiliteite, Hysbakke, Gimnasium, Gratis parkering, Braai- / piekniekarea, Wi-Fi

Ligging & Omgewing

Swellendam is die 3de oudste dorp in die Republiek van Suid-Afrika, 'n dorp met 17,537 inwoners geleë in die Wes-Kaap provinsie. Die dorp het meer as 50 provinsiale erfenisterreine, die meeste daarvan geboue van Kaaps-Hollandse argitektuur.

Huisreëls

Inklok: 14:00
Uitklok: 10:00
Troeteldiere: Nie toegelaat

Kamers

Die Plaashuisie:Een-slaapkamerhuis

Een slaapkamer, 'n badkamer met stort, oopplan kombuis en 'n sitkamer met kaggel en TV.

Dubbel x 1
Vanaf
R950

Die Hoenderhok:Twee-slaapkamerhuis

Kaggel en platskerm met DSTV (bring eie kaart aangesien die kanale beperk is). Na die kant toe is die oopplan kombuis met klein eethoekie aangeheg. Die badkamer (met stort en toilet) word gedeel.

Dubbel x 1 Tweeling x 2
Vanaf
R1,050

Die Buitekamer: Studiokamer

Studiokamer met queen-size bed en 'n slaapbank om 'n kind te laat slaap. Die oopplan kombuis het 'n yskas/vrieskas, mikrogolfoond, en induksieplaat om op te kook. Dit het 'n binnebraai en 'n lieflike

Queen x 1 Bank x 1
Vanaf
R950

Ligging

Adres

Leeurivier Leeurivier Swellendam 6740

Kry Aanwysings → Swellendam Gids →

Aanwysings

Vanaf die N2:
Neem die R60-afrit by Swellendam in die rigting van Ashton. Gaan reguit oor die 4-rigtingstop wat in die dorp in draai. Ry vir 8km. Die pad word 'n dubbelbaan wat jou teen 'n steil heuwel opneem. Gaan na die regterhandse baan. Wanneer jy amper bo-op die heuwel is, by die windteken link

Volledige aanwysings →

Fasiliteite

WiFi Gratis parkering Gimnasium Kinderspeelarea Konferensiefasiliteite

Hierdie gratis inskrywing is laas geïndekseer op 13 Aug 2026 — eis dit en werk dit by.