Aanwysings na Lindleyspoort Guesthouse
Aanwysings
Lindleyspoort guesthouse is net langs die R565 (Boschoek na Sun City) geleƫ, wat dit 'n gerieflike tussenstop tussen Gauteng en die grensposte maak. Die naaste grenspos is net ongeveer 'n uur se ry. Vanaf die N4 Bakwena-snelweg (Swartruggens) is dit slegs 'n blote 22km. Ons is slegs 55km ( 60 min) se ry van Pilansberg Nature Reserve, Sun City en die Royal Bafokeng-stadion geleƫ.
Adres
Farm Rietvly. LP46.
Lindleyspoort
Swartruggens
0299
Lindleyspoort, Doornspruit
GPS: -25.4747, 26.72634
Maak oop in Google Maps →