Aanwysings na Lodge Atlantic Beach
Aanwysings
Van die lughawe:
Neem die N2 in die rigting van Kaapstad. Neem Uitrit 14 (links) (M7 Vanguard Drive) Goodwood /Epping/ N7 Malmesbury (Tweede Uitrit vanaf die Lughawe) en bo-aan die brug draai regs in Vanguard Drive (N7-rigting Malmesbury, Atlantis, Melkbosstrand). Ry reguit vir 26km (verby Ostrich Farm aan die regterkant en ’n bietjie verder Morningstar aan die linkerkant) totdat jy by ’n bord aan jou linkerkant kom waarop staan M19 Melkbosstrand of Melkbosstrand Road. (Let asseblief daarop dat daar tans padwerke is)
Draai hier links en volg hierdie pad vir 8.7km tot by ’n verkeerslig.
Draai links (in die rigting van die berg) - dit is die R27, ook bekend as die West Coast Rd
Ry vir ongeveer 400m, aan die linkerkant sal verkeersligte, ’n Total Garage en Farmstall wees, draai regs by hierdie kruising.
Neem die heel eerste links - Atlantic Beach Golf Club/Lodge-ingang.
Laat sekuriteit weet jy besoek The Lodge
Ry Fairway Drive af vir ongeveer 200m en The Lodge sal aan jou regterkant wees (regoor die dryfbaan)

Adres
100 Fairway Drive Atlantic Beach Estate Melkbosstrand Customize Reject All Accept All
Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand
GPS: -33.7202, 18.4488
Maak oop in Google Maps →