Aanwysings na Maison Chablis Guest House
Aanwysings
Gaan die hoofstraat van Franschhoek op vanuit die rigting van Paarl op die R45. Gaan verby die Poskantoor tot by Bergstraat. Draai regs af Bergstraat in, steek Wilheminastraat oor, en soek na nommer 15 links - Maison Chablis verwelkom jou!
As jy vanaf die N2 kom, daal die Franschhoekpas af tot by die stopstraat by die Monument, draai regs af die Hoofstraat in, 1ste links in Bergstraat in, steek Wilheminastraat oor, soek na 15 Bergstraat aan jou linkerkant - Maison Chablis verwelkom jou!

Adres
200 metres from Franschhoek’s main street Restaurants wine bars galleries and festival venues are all
Franschhoek
GPS: -33.9136, 19.1197
Maak oop in Google Maps →