Holiday Stays

Aanwysings na @Mango's

Aanwysings

Vanuit die rigting van Kaapstad op die N1:
Ry oos op die N1

Draai regs in Voortrekkerstraat en ry voort totdat jy Niko Brummer Laerskool aan jou regterkant bereik.
Draai regs in Hattingstraat, oor die 4-rigtingstop totdat jy die T-aansluiting bereik
Draai regs in Thompsonstraat
Draai links in Breitenbachstraat
Bestemming sal aan die regterkant wees
11 Breitenbachstraat, Beaufort-Wes

Vanuit Johannesburg:
Soos jy die dorp binnekom, ry voort in Donkinstraat (hoof). By die tweede robot draai links in Voortrekker en ry voort totdat Niko Brummer Laerskool aan jou regterkant is. Draai net nadat jy by die skool verby is regs in Hatting, ry reguit, oor die 4-rigtingstop tot by die T-aansluiting. Draai regs in Thompson by die T-aansluiting en dan
weer links in Breitenbach, @Mango's 11 Breitenbach

Adres

11 Breitenbach Street
Cnr of Thompson and Renee street
Beaufort West
6970

Beaufort West

GPS: -32.35825, 22.59319

Maak oop in Google Maps →
← Terug na @Mango's

Kaart