Holiday Stays

Aanwysings na Mhlati Guest Cottages

Aanwysings

* Van Malelane volg die N4 na Komatipoort.
* Na ongeveer 4kms draai links op die R570 na Kruger Park Malelane Gate.
* Ongeveer 2kms verder op die pad draai regs na Sugar Mill
* Onmiddellik weer regs in Sugar Mill Village.
* Jy sal ons borde sien.
* Gaan deur die sekuriteitsboom, by die sirkel in die pad gaan driekwart om in Tambotie St.
* By die vurk in die pad gaan links
* Ons is die vierde huis regs No. 206.

Adres

40 minutes drive and Mozambique 45 minutes Nelspruit White River and Barberton

Malelane Gate

GPS: -25.4715, 31.5515

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Mhlati Guest Cottages

Kaart