Aanwysings na Net Hier
Aanwysings
GPS-koördinate:
34°04'13.1"S
24°12'52.6"E
Aanwysings vanaf Port Elizabeth
Neem die N2 in die rigting van Kaapstad, Eersterivierstrand is ongeveer 160 km vanaf Port Elizabeth. Jy sal Jeffreys Bay verbygaan. Ry verder vir nog 78 km.
Draai links by die Kareedouw / Eersterivierstrand-afrit.
Draai links by die Stop - ry 500 meters tot by die volgende Stop. (jy sal die Oudebosch padstal voor jou sien).
Draai links en ry 50 meters en draai regs op die grondpad. Volg hierdie pad vir 8.3 km tot by Fynbos Golf Club. Gaan verby Fynbos Golf Club en ry verder vir nog 1,5 km tot by die sekuriteitshek by Eersterivierstrand.
As jy voor 19:00 aankom, moet jy die Oordbestuurder bel (042 285 0406 / 082 825 1686) om die hek vir jou oop te maak. As jy enige tyd na 19:00 sal aankom, moet jy met die eienaar, Joubert 082 376 3237 / Thalita 082 863 2247 / Nic 073 175 4255 reël om die hek vir jou oop te maak.
By aankoms moet jy by die Oordbestuurderskantoor aanmeld om die oordfooie te betaal. As jy enige tyd na 19:00 sal aankom, sal jy dit die volgende dag by die Oordbestuurderskantoor moet betaal. Die kantoor is by huis no 72, ongeveer 1km verby die sekuriteitshek. Kyk uit vir ’n groot rooi windsok voor die kantoor.
Gaan voort met die pad vir nog 500m tot by jou bestemming No 7, Net Hier aan jou linkerkant. Dit is ’n blou drieverdiepinghuis. Die ingang na die woonstel is op die grondvloer.
Vanaf Plettenberg Bay:
Ry die N2 vanaf Plettenberg Bay vir 92.6 km en neem die Kareedouw / Eersterivierstrand-afrit na links.(dit is ongeveer 20 kms verby die Stornsriver-brug) Draai regs by die stop en ry verder vir 600 m tot by die volgende Stop (jy sal die Oudebosch padstal voor jou sien).
Draai links en ry 50 meters en draai regs op die grondpad. Volg hierdie pad vir 8.3 km tot by Fynbos Golf Club.
Gaan verby Fynbos Golf Club en ry verder vir nog 1,5 km tot by die sekuriteitshek by Eersterivierstrand. As jy voor 19:00 aankom, moet jy die Oordbestuurder bel (042 285 0406 / 082 825 1686) om die hek vir jou oop te maak. As jy enige tyd na 19:00 sal aankom, moet jy met die eienaar, Joubert 082 376 3237 / Thalita 082 863 2247 / Nic 073 175 4255 reël om die hek vir jou oop te maak.

Adres
No 7 Eersterivierstrand
Eersterivierstrand
6308
Tsitsikamma, Oubosstrand
GPS: -34.0703, 24.21462
Maak oop in Google Maps →