Holiday Stays

Aanwysings na Old Oak Guest House

Aanwysings

Vanaf die Lughawe - gaan na die N2 - Somerset-rigting - neem die R300 na Bellville - ry reguit tot jy by die R101 kom (Old Paarl Road-afrit) neem daardie afrit - by die T-aansluiting robot - draai links in Old Paarl Road in - ry reguit tot by die 4de robot - draai regs in Harrod Road in - ry reguit - tot by die eerste stopstraat - draai regs in Ganzekraal Street in - ons is die eerste huis op die linkerhoek... nr 54

Adres

Oak Glen, Bellville, Cape Town, Western Cape

Bellville

GPS: -33.8892, 18.6574

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Old Oak Guest House

Kaart