Aanwysings na Olive Hill Country Lodge
Aanwysings
Van DIE SUIDE:
Slaan die volgende afritte op die N1 verby soos jy Bloemfontein van die suide af binnekom: Church street-, Curie Avenue-, Haldon Road- & Nelson Mandela Avenue - gaan voort op die N1 en ry nog 8 kilometer tot by die laaste afrit - wat KENNETH KAUNDA (Eeufees) Road is. Draai links af en draai dan regs oor die brug - in Kenneth Kaunda Road in na Bloemfontein.
o Volg die pad tot by die verkeersirkel en draai links in WILCOCKS road in. (voel vry om te bel)
o Volg Wilcocks Road tot by die einde - ook ’n verkeersirkel -draai daar links - dan dadelik regs en ry oor die dubbelpad na die agterkant van die Engen Garage - DRAAI LINKS in Tielman Roos Road in.
o Ry 4.5 kilometer - daar sal ’n klein winkel/- restaurant op jou regterkant wees - Langs die winkeltjie - draai regs in Bergh Street in.
o Ons is nog .5 kilometer aan die linkerkant.
GPS-koördinate:
S 29 061872
E 26 285369
VAN DIE NOORDE: As jy Bloemfontein van die noorde nader; nadat jy die Caltex Garage aan die linkerkant verby is - neem die eerste afrit na Bloemfontein = Raymond Mathlaba afrit.
o 2.5 Kilometer verder draai links na VAALBANK ZUID & VAN TONDER SILOS.
o Nog 3 kilos - tot by ’n kruising - draai regs na BLOEMFONTEIN .(Padtekens.)=Tielman Roos Road.
o Ry 3 kilometer en draai links in Bergh Street in - reg langs die Olive Hill Cash Store.
o Nog .5 kilometer en jy sal ons ingang aan die linkerkant sien.
GPS-koördinate:
S 29 061872
E 26 285369
Gaan asseblief na die volgende bladsy op ons webwerf vir ’n kaart:
http://www.olivehillcountrylodge.co.za/content/where-are-we

Adres
Bloemfontein, Free State
Olive Hill, Bloemfontein
GPS: -29.0615, 26.2851
Maak oop in Google Maps →