Holiday Stays

Aanwysings na Ons Dorpshuis Guest House Rustenburg

Aanwysings

Vanaf die N4, Rtb middestad-afrit..draai om Rustenburg in te gaan, weg van die Waterfall Mall. By die Shell Garage, draai links by die robot. By die T-aansluiting draai regs in Kloof Road in. Gaan reguit oor 5 stopstrate. Moenie afdraai nie. Die pad kronkel om die Civic Centre. Draai regs op die gruispad oorkant 4th Avenue. Die tweede oprit regs is die ingang na die hoofontvangs.

Adres

15 Christie De Witt Street
Rustenburg
0299

Rustenburg

GPS: -25.688, 27.2372

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Ons Dorpshuis Guest House Rustenburg

Kaart