Holiday Stays

Aanwysings na OrbanLife Lite Accommodation

Aanwysings

Van Windhoek se kant af: Draai regs in Sam Nujoma in. Hou reguit aan en bereik die verkeersligte. Gaan oor en ry tot by die Total-vulstasie.
Draai daar regs in 8ste Laan in. Hou reguit en bereik die eiendom aan die einde aan die linkerkant.. dubbelverdieping roomkleurig.

Van Suid-Afrika se kant af: draai links in 5de Laan in. Hou reguit aan en bereik die verkeersligte. Draai links in Sam Nujoma-rylaan in. Ry verder en bereik die Total-vulstasie...draai regs in 8ste Laan in....gaan voort tot by die einde van die pad en bereik OrbanLife aan die linkerkant.

Adres

Erf 2013, Cell: 0818415355
PO BOX 1561
Keetmanshoop
23001

Keetmanshoop

GPS: -26.57339, 18.13077

Maak oop in Google Maps →
← Terug na OrbanLife Lite Accommodation

Kaart