Aanwysings na Pelican Lodge Guesthouse
Aanwysings
Hoe om ons te vind:
Reisend vanaf George op die N2, sal jy die enigste verkeersligte sien, bly op die N2 en tel tot by jou 2de regs Makou Street, as jy in Makou street indraai sal jy die bord met Pelican Lodge sien, draai regs in Pelican Lane.
Reisend vanaf Knysna op die N2, as jy die heuwel afkom in Sedgefield, is dit die eerste links Makou Street, as jy in Makou street indraai sal jy die bord met Pelican Lodge sien, draai regs in Pelican Lane.