Aanwysings na Picanha Nigel
Aanwysings
Op die N3 na Durban, neem die (Nigel / Jacob street) afrit, draai links na Nigel en ry reguit voort vir 16km. Wanneer Nigel bereik word, draai regs by die tweede robot (Springs Road).
Nigel Goldfields Lodge & die Picanha restaurant sit aan die regterkant.
Nigel Goldfields Lodge & die Picanha restaurant sit aan die regterkant.
Adres
50 Springs Road Nigel GautengTel: 011 814 71041: Grill | 2: Guesthouse | 3: Function Venue
Greater Nigel, Nigel
GPS: -26.4168, 28.4653
Maak oop in Google Maps →