Aanwysings na Pongola Guesthouse
Aanwysings
VANAF DIE N2 Reisende vanaf JHB:
Sodra jy die Engen Garage en Wimpy aan jou linkerkant sien, ry jy 1.2km (oor vier spoedwalle). Jy sal suid op die N2 ry.
Draai links in Lucas Meyer Street in en ry vir 170m.
Draai links in Dr Jansen street in en ry vir 75m.
Ons is die eerste huis aan die regterkant; 123 Dr Jansen Street. Welkom!
VANAF DIE N2 Durban:
Sodra jy die Toyota Dealership aan jou linkerkant sien; ry 420m (oor een spoedwal).
Draai regs in Lucas Meyer Street in, ry vir 170m.
Draai links in Dr Jansen Street in en ry vir 75m.
Ons is die eerste huis aan die regterkant; 123 Dr Jansen Street. Welkom.

Adres
Pongola Valley, Pongola, KwaZulu-Natal
Pongola
GPS: -27.3786, 31.6276
Maak oop in Google Maps →