Aanwysings na Premiere Guest House
Aanwysings
Gaan links die dorp in by die Nelson Mandela-afrit van die N1, neem die eerste links Furstenburgstraat, neem dan die tweede regs Pierre Ollemansstraat, neem dan die derde links DeLangestraat by die speelpark en dan die eerste regs langs die speelpark. Ons is die tweede huis vanaf die hoek in Nauhausestraat oorkant die speelpark.
Adres
4 Nauhaus street
Brandwag
Bloemfontein
9301
Brandwag, Bloemfontein
GPS: -29.0998, 26.19328
Maak oop in Google Maps →