Aanwysings na Quiver Inn Guesthouse
Aanwysings
Wanneer jy vanaf Windhoek reis
Draai regs by Keetmanshoop in
Gaan reguit aan tot by die 1ste verkeerslig
Draai links by die verkeerslig
Gaan reguit verder, by die derde pad draai regs af, Ons is aan jou regterkant geleƫ.
Wanneer jy vanaf Suid-Afrika reis, (Noordoewer of Ariamsvlei), draai links by Keetmanshoop in.
Gaan voort op hierdie pad totdat jy Engen aan jou linkerkant sien
Draai links by die eerste straat na die vulstasie, Ons is aan jou regterkant geleƫ.