Aanwysings na Red Stone Hills Home Cottages
Aanwysings
Geleƫ 6.5 km op die Kruisrivier-afdraai vanaf die R62, tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, aan die voet van die Swartberg, op pad na Cango Caves.
Adres
Kruisrivier, Oudtshoorn, Western Cape
Calitzdorp
GPS: -33.5059, 21.8746
Maak oop in Google Maps →