Aanwysings na Rockview Lodge
Aanwysings
Vanuit Johannesburg (± 4 uur met die motor)
Neem die N4 in die rigting van Witbank.
Volg die N4 vir ±300km, verby Witbank en
Machododorp.
10km voor Nelspruit, neem die Burnside-afrit regs.
Gaan voort op die Burnside-pad vir 1.2km.
Rock View Lodge sal aan jou linkerkant wees.