Aanwysings na Rooderandt Hillside Lodge
Aanwysings
Ons is 11 km buite Oudtshoorn geleƫ op die R328 in Schoemanshoek, op pad na die Cango Caves. Ons is aan die regterkant van die pad as jy na die Caves toe ry.
Adres
R328 (en-route to the Cango Caves)
Schoemanshoek, Oudtshoorn
Western Cape, South Africa
Oudtshoorn
GPS: -33.49074, 22.14931
Maak oop in Google Maps →