Aanwysings na Royal Albatros
Aanwysings
152 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Vanaf die lughawe neem die N2 deur Somerset West. Na ongeveer 1 uur se ry neem die R43-afrit na Botrivier en Hermanus. Bly op die R43 deur Hermanus. Gansbaai is 40 km vanaf Hermanus. Ry verby Stanford na 20km en Gansbaai is nog 20km. Net voor die dorp neem die Perlemoenbaai-afrit na regs. Ry verby die 3-rigting stopstraat. By die volgende stopstraat draai regs en dadelik weer regs in Albatros st.
Adres
13 Albatros st, Gansbaai
Perlemoenbaai
7220
Gansbaai
GPS: -34.57089, 19.3506
Maak oop in Google Maps →