Aanwysings na Santosea
Aanwysings
Vanuit PE:
Volg die N2 tot by afrit 393 (Mosselbaai). Neem dit. By die stop, draai links. Volgende kry jy 'n robot (Die Langeberg Mall sal reguit voor wees), draai regs. Gaan voort op daardie pad tot by 'n splitsing (bord wat Mosselbaai CBD, George Road aandui), draai links. Gaan voort op die pad, verby die kampeerparke tot by 'n bord wat Pavilion, Santos Beach sê. Draai links. Gaan voort vir 150m, die eenheid sal aan die regterkant geleë wees.
Vanuit CT:
Gaan voort op die N2 van Kaapstad na Mosselbaai. Net voor Mosselbaai sal die N2 na links verdeel. Hou reguit op die R102 in Mosselbaai in. Gaan voort op die pad. Jy sal die Casino en Heiderand verbygaan. Gaan voort totdat jy onder 'n brug deurgaan. Na die brug, by die robot, draai regs (bord wat Mosselbaai CBD, George Road aandui). Gaan voort op die pad, verby die kampeerparke tot by 'n bord wat Pavilion, Santos Beach sê. Draai links. Gaan voort vir 150m, die eenheid sal aan die regterkant geleë wees.

Adres
Munro Street
10 Santos Flats,Santos Bay
Mossel Bay
6500
Mossel Bay
GPS: -34.17785, 22.13627
Maak oop in Google Maps →