Aanwysings na Sentle Boutique Stay Guesthouse
Aanwysings
Aanwysings na die Gastehuis Opsie 1
Stap 1: Stel jou GPS na die Astron Energy-stasie of klik hierdie skakel https://maps.google.com/?cid=4627775190712545560 as jou eerste roetepunt:
Stap 2: Ry verby die Astron-stasie *aan die linkerkant*, neem die heel eerste links-draai dadelik daarna na die teerpad. Klik dan op ons gastehuis-liggingpen hieronder:
Stap 3: Sodra jy links gedraai het, open jou gastehuis-navigasieskakel* om jou die res van die pad na die hek te lei.
https://maps.google.com/?cid=4627368982010960754
Opsie 2
Stel jou GPS na die Astron Energy-stasie of klik hierdie skakel https://maps.google.com/?cid=4627775190712545560 as jou eerste roetepunt:
Ry verby die Astron-stasie *aan die linkerkant*, neem die heel eerste links-draai dadelik daarna na die teerpad.
By die Stop-teken draai links, ry reguit tot by die skerp draai aan jou linkerkant, by ons bruin bord met Sentle Boutique Stay daarop,
Draai links, ry op die teerpad, volg die skerp draai na regs, 2 spoedwalle dan is jy by die 4-rigting, met ons bord weer aan jou linkerkant wat vir jou wys om reguit aan te gaan.
Gaan reguit voort vir 2 -3 minute op die gruispad, jy sal nog ’n bord voor jou sien, draai links.
Ry deur die eerste hek met ons naam bo-op, ry dan na die tweede hek. Skakel 0697664382, ons sal vir jou oopmaak, dankie.

Adres
Sentle Boutique Stay - Kuruman, Mothibistad
2355B Magojaneng Road, Tswelelopele
Kuruman, Mothibistad, 8476
8460
Kuruman
GPS: -27.38622, 23.4797
Maak oop in Google Maps →