Holiday Stays

Aanwysings na SiriMiri Cottage

Aanwysings

25°24'56"S 30°06'10"E

As jy van Johannesburg af aankom langs die hoofpad ... by die tweede stopstraat (Mayfly Restaurant regs) draai links in de Waal Str. By die T-aansluiting met Blue Crane draai regs, volgende pad Beelaerts van Blokland, draai links, Volgende pad, Ingwenya Avenue, weer links! Gaan verby twee leë erwe, ons is die eerste huis links!

Adres

304 Ingwenya Avenue
Dullstroom
1110

Dullstroom

GPS: -25.41596, 30.10283

Maak oop in Google Maps →
← Terug na SiriMiri Cottage

Kaart