Aanwysings na Sleepy Hollow Hideaway
Aanwysings
Vanaf George Airport:
1. Verlaat George Airport op die R102 en volg die padtekens na George / N2.
2. Draai in op die N2-snelweg ooswaarts na Knysna / Wilderness.
3. Gaan voort op die N2 en ry deur die skilderagtige Kaaimans River Pass soos jy Wilderness nader.
4. Soos jy Wilderness binnegaan, draai links van die N2 by die Astron-vulstasie op George Road in Wilderness Village in.
5. Ry deur die dorpie en draai links by die minisirkel. Jy sal dan by 'n "STOP" kom, gaan dan voort op Heights Road (Hoogte Road).
6. Ry op die steil, kronkelende teerpad tot bo-op Wilderness Heights.
7. Gaan voort op hierdie teerpad wat nou Whites Road is, in die rigting van die Outeniqua Mountain en draai dan regs in Watsonia Road in.
8. Gaan stadig voort op hierdie pad totdat jy Watsonia Avenue aan die regterkant sien wat 'n doodloopstraatjie is, neem hierdie straatjie.
9. Aan die linkerkant sal jy 'n outomatiese houthek "The Croft" sien, wat ons huis is. Ry hier verby en die volgende oprit wat jy aan die linkerkant sien is 'n plaashek met die bordjie "Sleepy Hollow Hideaway" dit is jou eie private ingang.
10. Sodra jy deur die hek is (hou asseblief die hek toe) ry stadig af met die laning en jy sal dan by jou vreedsame "Sleepy Hollow Hideaway" aankom.

Adres
259A Watsonia Avenue
Wilderness Heights
Wilderness
6560
Wilderness, Hoekwil
GPS: -33.96882, 22.58366
Maak oop in Google Maps →Kontak
Foon