Aanwysings na Sneezewood Farm
Aanwysings
As u op die hoofpad deur Dundee (R68 / Karel Landmann Str) reis, gaan die groot verkeersirkel in (aanwysingsbord in die middel) en neem die afrit oor die spoorwegbrug. Gaan reguit voort op hierdie pad (Victoria Str) vir PRESIES 5km, waar u ons bord aan die regterkant van die pad sal sien. Vir verdere besonderhede, ’n kaart en GPS-koördinate, sien asseblief ons webwerf by www.sneezewood.co.za