Aanwysings na Squirrels Corner
Aanwysings
Vanuit die rigting van Kaapstad gaan die dorp in langs Long Street. Draai links in Chrurch Street. By die T-aansluiting draai regs in Bath Street. Draai dan eerste links in Bloem Street. Ons is #3 aan die linkerkant na die stopstraat.
Adres
3 Bloem Street Montagu 6720 South Africa
Bergsig, Montagu
GPS: -33.7859, 20.1192
Maak oop in Google Maps →