Holiday Stays

Aanwysings na Stille Woning Guest House

Aanwysings

Ry White River binne vanaf Nelspruit op die R36. By die 5de verkeerslig, draai links in William lynn st in, steek die 1ste verkeerslig oor, en by die 1ste vierwegstop draai links in Kiaat st in. Draai regs in die 1ste straat aan die regterkant in, wat Karee Crescent is. Ons is gevestig in die 'hoek' - Stille Woning Guest House, nr 19 Karee Crescent.

Adres

19 Karee Crescent White River Postal Address PO Box 957,White River Postal Code 1240

Kingsview

GPS: -25.3203, 31.0182

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Stille Woning Guest House

Kaart