Holiday Stays

Aanwysings na Supertubes Guest House

Aanwysings

Vanuit Kaapstad N2: Neem die 1ste afrit -Jeffreysbay. Gaan reguit oor 2 verkeersirkels. Ry verby die Fountains Mall aan jou regterkant. Gaan reguit oor die 1ste 4-rigting STOP met Caltex aan jou linkerkant. By die volgende 3-rigting STOP draai links. By die verkeerslig draai links. Jy sal jouself in DaGama road (hoofweg) vind. Gaan reguit oor 2 STOP-strate, ry verby SPAR-winkelsentrum (links) en Pepperstr is aan jou regterkant (oseaankant). Resepsie is by no.12.
Vanuit Port Elizabeth:
Sodra jy by Jeffreysbay ingedraai het sal jy jouself op die hoofweg vind - da Gama- gaan reguit oor 2 stopstrate, na die 2de STOP, 3de str na links is Pepperstr - ons is no 12
GPS -Breedtegraad -34.031 Lengtegraad 24.931

Adres

Pepper Street, Jeffreys Bay, Eastern Cape

Ferreira Town, Jeffrey's Bay

GPS: -34.0316, 24.9318

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Supertubes Guest House

Kaart