Aanwysings na Tancredi Guest House
Aanwysings
Vanaf die N3 neem die New England Rd-afrit en draai na die stad (Scottsville). By die 2de robot na die snelweg is die Golden Horse Casino. Gaan deur die robot en kom by ’n verkeersirkel. Neem die tweede pad van die sirkel af - Surrey Rd. By die volgende robot draai links in Woodhouse Rd en Tancredi is die 3de huis op die regterkant - nr. 41.
Adres
1900s Scottsville is positioned close to major sport events Comrades marathon Duzi Canoe Race
Scottsville, Pietermaritzburg
GPS: -29.6111, 30.393
Maak oop in Google Maps →