Aanwysings na The Fancy Cactus
Aanwysings
Soos jy die dorp van die Suide af binnekom (Wimpy- en KFC-ingang), vind ons pienk muur 800m na die eerste vier-rigting-stop (by die OK). Ons het 'n pienk muur (Langs die Hoƫrskool-ingang). Die hek is regs van die bord.