Aanwysings na The Noble Ant
Aanwysings
Vanuit Kaapstad op die N2 :
* Neem die afrit gemerk George Central / York Street / Pacaltsdorp
* Draai regs oor die brug en ry na Pacaltsdorp, ry deur die dorp totdat jy by 'n stopteken kom met die polisiestasie aan jou regterkant, vanaf hierdie punt sal jy 3,4 kilometers ry (goed onderhoude gruispad vir 3kms), jy sal die teken vir The Noble Ant aan jou regterkant sien, draai regs in hierdie pad in en ons is die eerste eiendom aan jou regterkant.
(moenie regs draai op die gruispad na La Grand of Lalavuga nie)
* Let asseblief daarop dat die spoedlimiet in Pacaltsdorp en op die gruispad 50kms is.
Vanuit Knysna op die N2 :-

* Draai links by die robot en ry na Pacaltsdorp, ry deur die dorp totdat jy by 'n stopteken kom met die polisiestasie aan jou regterkant en die gruispad begin, vanaf hierdie punt sal jy 3,4 kilometers ry, jy sal die teken vir The Noble Ant aan jou regterkant sien, draai regs in hierdie pad in en ons is die eerste eiendom aan jou regterkant.

Adres
123 Beach Road
George
6530
Hansmoeskraal, George
GPS: -34.04047, 22.47378
Maak oop in Google Maps →