Aanwysings na Three Oaks Aloe Boutique Hotel
Aanwysings
VANAF RUSTENBURG
Ry oos op die N4-snelweg en neem die R512 Hartbeespoort-afrit, draai regs na Hartbeespoort toe en ry vir 4km, draai dan links by die T-aansluiting. Ry 10km totdat jy by twee stelle robotte uitkom, neem die slypbaan na links en jy sal Three Oaks and an Aloe 800m aan jou regterkant vind, net oorkant die Hartbeespoort Cableway.
VANAF FOURWAYS
Volg William Nicol Drive (R511) noordwaarts na Hartbeespoort toe. Gaan verby Diepsloot en onder die N14-snelweg deur. Ná 2km draai links (R511) en ry verder na Hartbeespoort toe (+-25km). Jy sal The Village Mall aan jou linkerkant verbygaan; by die volgende stelle verkeersligte (+-1km na village mall) draai regs en jy sal Three Oaks and an Aloe 800m aan jou regterkant vind.
VANAF JOHANNESBURG
Vanaf die N1 noord neem die N14 (Krugersdorp)-afrit. Gaan voort op die N14 en neem die R511-afrit na Hartbeespoort. Draai links by die verkeerslig. Ry vir 2km en draai dan links op die R511. Gaan voort na Hartbeespoort toe (25km). Jy sal The Village Mall aan jou linkerkant verbygaan; by die volgende stelle verkeersligte(+-1km na village mall) draai regs en jy sal Three Oaks and an Aloe 800m aan jou regterkant vind.
VANAF PRETORIA/ JOHANNESBURG
Vanaf die N1 (Polokwane / Pietersburg) neem die N4-tol na Rustenburg toe. Neem die Brits-afrit (ongeveer 35km). Draai links en ry vir 7km. Draai regs op die R511. Ná 550m, draai weer regs. Jy sal Three Oaks and an Aloe ná 2km aan jou linkerkant vind.
VANAF RANDBURG
Neem Malibongwe Drive (voorheen Hans Strydom) na Lanseria Airport toe en ry vir 34.5km, verby Lanseria Airport en Lesedi Cultural Village. Draai regs by die T-aansluiting (padstal aan die oorkant) en volg die aanwysings na Hartbeespoort toe. Jy sal The Village Mall aan jou linkerkant verbygaan; by die volgende stelle verkeersligte(+-1km na village mall) draai regs en jy sal Three Oaks and an Aloe 800m aan jou regterkant vind.
VANAF LANSERIA
Verlaat Lanseria-lughawe en draai regs op die R512 (Malibongwe Drive) na Hartbeespoort toe en ry vir 18km totdat jy by ’n T-aansluiting uitkom (padstal aan die oorkant); draai hier regs en ry vir 6.3km, jy sal ’n stel verkeersligte verbygaan en draai links by die volgende stopstraat, by die volgende stopstraat weer links en gaan voort op die R511 vir na Hartbeespoort toe; ry reguit voort +-9km . Jy sal The Village Mall aan jou linkerkant verbygaan; by die volgende stelle verkeersligte(+-1km na village mall) draai regs en jy sal Three Oaks and an Aloe 800m aan jou regterkant vind.
VANAF OR TAMBO-LUGHAWE
Wanneer jy die lughawe verlaat, neem die R21 na Pretoria toe. Ry vir 39km. Gaan reguit voort op Andries Street. Draai links op Scheiding. Draai regs op Bosman. Draai links op Jacob Mare. Draai regs in Potgieter. Draai links op Visagie. Hou links op DF Malan. Gaan reguit voort op DF Malan. Draai links op Vom Hagen. Gaan reguit voort op die Magalies-tolpad na Rustenburg toe (M4) vir 21km. Verlaat die snelweg ná die tweede tol. Draai regs. Draai links by die T-aansluiting. Gaan deur Hartbeespoort vir ongeveer 11km. ). Jy sal The Village Mall aan jou linkerkant verbygaan; by die volgende stelle verkeersligte(+-1km na village mall) draai regs en jy sal Three Oaks and an Aloe 800m aan jou regterkant vind, net oorkant die Hartbeespoort Cableway.
Ons GPS-koördinate:
Grade, Minute, Sekondes: S25°43'18" ; E 27° 53'00"
Desimale Grade: -25.72172° ; 27.88334°
GPS: S25°43.303' ; E 27° 53.000'

Adres
44 R514 Cableway Road Hartbeespoort,02 16 P O Box 247 Hartbeespoort 0216
Hartbeespoort Dam
GPS: -25.7215, 27.8835
Maak oop in Google Maps →