Holiday Stays

Aanwysings na T'Niqua Stable Inn

Aanwysings

Aanwysings:
Vanaf die N2 komende van Knysna na Plettenbergbaai:
Draai regs in Airport Road oorkant die Harkerville Saturday Market.
Ry hierdie pad af vir ongeveer 11km.
Kyk uit vir ’n houtbord aan jou regterkant, T'Niqua Stable Inn.
Draai regs op die gruispad en volg die bordjies na TNiqua Stable Inn ( 1.1 km) verby Pussy Willow Cattery , draai dan links by die wit perde en ontvang jou warm verwelkoming !!

Aanwysings vanaf die N2 komende van Port Elizabeth se kant:

Neem die eerste afrit na links in Plettenbergbaai by die winkelsentrum ( Market Square) tot by die verkeerslig.
Gaan reguit voort tot by die sirkel met die Whale Tail.
Gaan reguit voort deur Main Street van Plettenbergbaai tot by die volgende sirkel ( Dolphin Circle)
Draai links in Oddlands Street afdraand tot by die volgende sirkel by die Total Garage en Quick Spar.
Ry in die sirkel en neem die 3de afrit in Piesang Valley Drive.
Eerste links in Robberg Road.
Ry Robberg Road op vir 7 km verby die lughawe en langs die heining van die lughawe-eiendom.
Draai links by Tniqua Stable Inn , groot bord op ’n gruispad.
Ry vir 1.1 km verby die Cattery "Pussy Willow" en welkom by T"NIQUA STABLE INN

GPS-koördinate:
34.5'37S
23.20'19E

Google Maps OF WAZE

Adres

Airport Road, Plettenberg Bay

Plettenberg Bay

GPS: -34.0948, 23.3152

Maak oop in Google Maps →
← Terug na T'Niqua Stable Inn

Kaart