Holiday Stays

Aanwysings na Top House

Aanwysings

As jy Ladybrand via Piet Retief St binnekom: Draai links in Kerkstraat, ry aan tot by die T-aansluiting. Die huis aan jou regterkant is nr: 1 Kerkstraat, The Top House. As jy die dorp via Joubert st binnekom: Ry regdeur die dorp tot by die T-aansluiting, draai links en weer links by Kerkstraat. Die eerste huis aan jou linkerkant is nr. 1 Kerkstraat, The Top House.
GPS: 29.12.3.14 S 27.27.13.6 E

Adres

1 Kerk Street
Ladybrand
9745

Ladybrand

GPS: -29.20079, 27.45385

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Top House

Kaart