Aanwysings na Villa Honeywood
Aanwysings
Vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe neem die N2 na Kaapstad, dan die M3 na Muizenberg tot aan die einde van die M3. Volg die padtekens vir Ou Kaapse Weg, dan Vishoek. Gaan voort met Kommetjie Road en draai links in Ave/Laan 15; die eiendom is aan die linkerkant.
Kontak
Foon
Foon