Aanwysings na Windmill Guest House Bloemfontein
Aanwysings
Aanwysings na Windmill Guest House vanaf die N1.
Neem die Curie Ave-afrit en draai na Windmill Casino. (Curie Ave).
Ry verby die Casino en draai regs by die verkeerslig. (Pellissier Dr)
Bly in die regterbaan tot nĂ¡ die Engine Garage en draai regs. (Besembos Ave)
Die derde straat regs is Nooientjielief.
Die gastehuis is die derde huis links. ( 9 Nooientjielief)

Adres
9 Nooientjielief Street
Bloemfontein
9300
Bloemfontein
GPS: -29.16155, 26.1764
Maak oop in Google Maps →