Holiday Stays

Aanwysings na Yellow Aloe

Aanwysings

Op die N7 neem die afrit CLANWILLIAM
ry app. 4km in die dorp in en draai regs in Main Street
ry reguit na die ou tronk (app. 1km), by die splitsing is Yellow Aloe links.
koördinate: -32.180803 / 18.894272
(sien ook http://www.yellowaloe.co.za/contact.php)

Adres

Main Street, Clanwilliam, Western Cape

Clanwilliam

GPS: -32.1809, 18.8941

Maak oop in Google Maps →
← Terug na Yellow Aloe

Kaart