Aanwysings na Zebula Luxury Lodge
Aanwysings
Vanaf Johannesburg volg die N1 tot by die R516 Bela Bela. Ry oor die brug die dorp in. Volg die padtekens na Thabazimbi. +-50km buite Bela Bela vind jy die afdraai na Zebula Gold Estate and Spa.
Adres
Farm 534
Mabula District
D1000 Road
0480
Bela Bela, Waterberg
GPS: -24.74548, 27.97467
Maak oop in Google Maps →