Rozelee Rest
Ons akkommodasie is toegerus met sonkrag en word nie geraak tydens beurtkrag nie Rozelee Rest 1: Die selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakfasiliteite, wasmasjien, bestek en eetgerei. Daar is ook 'n TV met Netflix. Daar is 'n patio waar gaste kan ontspan en braai. Rozelee Rest beskik oor akkommodasie met 'n buitelugswembad, gratis private parkering, 'n gedeelde sitkamer en 'n tuin. Geen intrek na 21:00 om veiligheidsredes nie, tensy vooraf gereël. Rozelee Rest 2: Die enkelkamer het 'n driekwartbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakfasiliteite. Gaste het toegang tot gratis Wi-Fi. Daar is 'n patio waar gaste kan ontspan en braai. Rozelee Rest beskik oor akkommodasie met 'n buitelugswembad, gratis private parkering, 'n gedeelde sitkamer en 'n tuin. GEEN AIRCON. Geen intrek na 21:00 om veiligheidsredes nie, tensy vooraf gereël. Rozelee Rest 3: Die selfsorg-eenheid het 'n queen-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is geen kombuis nie, maar daar is 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakfasiliteite. TV met DStv. Daar is 'n patio waar gaste kan ontspan en braai. Rozelee Rest beskik oor akkommodasie met 'n buitelugswembad, gratis private parkering, 'n gedeelde sitkamer en 'n tuin. GEEN AIRCON. GEEN KOMBUIS. Geen intrek na 21:00 om veiligheidsredes nie, tensy vooraf gereël.