Gables is die oudste staande huis in Middelburg. Hierdie Viktoriaanse huis in Groenkloof bied akkommodasie in agt kamers, insluitend twee self-catering eenhede. Groot bome verskaf 'n rustige atmosfeer vir besigheidsreisigers en vakansiegangers. Dit is sentraal geleë naby winkelsentrums en Middelburg Mall.