Airport Lodge B&B
22-kamer bed-en-ontbyt-akkommodasie by Newcastle se ingang, van die N11 af. Moderne kamers met plat-skerm TV, DSTV, lugreëling en privaat badkamers. Vir ontspannings- en besigheidstrekkers wat 'n rustige toevlugsoord soek.